close
Gaan na inhoud

Karton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Gevoude kartondbokse, van die kant af gesien

Karton is 'n generiese term vir swaar papiergebaseerde produkte wat wissel van dik papier bekend as kartonbord tot geriffelde-veselbord.

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Karton is 'n generiese term vir swaar papiergebaseerde produkte wat wissel van dik papier bekend as kartonbord tot geriffelde-veselbord. Dit is gemaak van veelvuldige lae van materiaal.Natuurlike kartonne kan wissel van grys tot ligbruin van kleur, afhangende van die spesifieke produk; kleurstowwe, pigmentee, drukwerk en bedekkings is beskikbaar.

Die woord karton word algemeen in alledaagse taal gebruik,[1][2] maar die term word in koophandel en nywerheid afgekeur omdat dit nie 'n spesifieke produk voldoende definieer nie.[3] Materiaalprodusente, houervervaardigers,[4] verpakkingsingenieurs,[3] en standaarde-organisasies,[5] gebruik meer spesifieke terminologie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Definition of CARDBOARD". www.merriam-webster.com. 21 Junie 2023.
  2. "Oxford Languages | the Home of Language Data". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2012.
  3. 1 2 Soroka, W. Illustrated Glossary of Packaging Terminology (Second uitg.). Institute of Packaging Professionals.
  4. What is Corrugated?. Fibre Box Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2012. Besoek op 31 Januarie 2011.
  5. D996 Standard Terminology of Packaging, and Distribution Environments. ASTM International. 2004.