close
Gaan na inhoud

Chintsa

Chintsa
Chintsa is in Oos-Kaap
Chintsa
Chintsa
Image Chintsa se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°49′S 28°06′O / 32.817°S 28.100°O / -32.817; 28.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitGroot Kei
Stigting1822
Oppervlak
  Totaal4,10 km2 (1,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 740
  Digtheid424/km2 (1 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense14.5%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.6%
  Swart mense83.8%
  Ander0.9%
Taal (2011)
  Xhosa 81.4%
  Engels 12.1%
  Afrikaans 4.3%
  Ander 2.3%
Poskode (strate)
5292
Poskode (posbusse)
Geen
Skakelkode043

Chintsa is 'n aftree- en vakansiedorpie geleë aan die Indiese Oseaankus, 38 km noordoos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Hoofplek Chintsa". Sensus 2011.