close
Gaan na inhoud

vis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Die vinne van 'n vis:
(1) borsvinne (gepaar), (2) bekkenvinne (gepaar), (3) dorsale vin,
(4) vetvin, (5) anale vin, (6) stertvin
Enkelvoud Meervoud
  vis    visse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vissie     vissies  
Hulp:IPA: [ˈfəs]
  Image 
(lêer)
  1. op Wikispecies Pisces, 'n gewerwelde dier met kiewe wat in die water leef.
  2. Die vleis van 'n vis.
  1. As gevolg van die oorvloedige visvangste, word sommige visse al skaarser.
  2. Vis word beskou as breinkos.
igtioloog, igtiologie, viskundige, viskunde
«Soos 'n vis op droë grond.»
Magteloos wees.

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vis.

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fish(en)
Esperanto: fiŝo(eo)
Nederlands: vis(nl)