close
Gaan na inhoud

palladium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  palladium    
  Image 
(lêer)
pal•la•di•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pd en atoomgetal 46.
Palladium is 'n seldsame silwerwit oorgangsmetaal uit die platinumgroep en waarvan die chemiese eienskappe ooreenkomste met platinum toon.

   Image Vertalings

  Vertalings:    palladium
Engels: palladium(en)
Esperanto: paladio(eo)
Nederlands: palladium(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor palladium.