close
Gaan na inhoud

gewoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gewoon    gewone    gewoons    
Vergrotend   gewoner    gewoners  
Oortreffend   gewoonste  
ge•woon
Nie baie besonders of spesiaal nie; soos gebruiklik; alledaags; normaal.
Haar voorkoms is baie gewoon.
Die rekenaar het iets gewoons geword.

   Image Antonieme

ongewoon

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plain(en), common(en)
Nederlands: gewone(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek woon  
Verlede Tyd  ek  het gewoon        
Plek waar iemand gebly en geleef het.
'n Nedersetting is 'n plek waar 'n groep mense woon of in die verlede gewoon het.

   Image Eienskappe

Verlede tyd van woon.

   Image Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lived(en)
Nederlands: woonde(nl)