close
Gaan na inhoud

Riller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Alfred Hitchcock, bygenaam "die Meester van Spanning", was een van die groot eksponente van die genre.

'n Riller is 'n genre van rolprente en verhale waar angs by die kyker of leser gewek word. 'n Meeslepende atmosfeer van afwagting word geskep. Dit gaan gewoonlik gepaard met spanning, opwinding en die bonatuurlike.

In die geval van rolprente word 'n riller 'n gruwelrolprent of gruwelfilm genoem.

Voorbeelde van Afrikaanse rillers: